|
|

|
Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
|
| | |
Konsultasiedienste gelewer deur Dr Stof Stof: Tot eer van God drie-enig alleen.
|
|
| |
Stof is geroep om jou tot diens te wees met die volgende dienste:
- Bediening van die gestigmatiseerde persoon
- Bediening van die psigiatriese pasiënt
- Hospitaalbediening
- Geestelike konsultasie
- Woordbring
- Huweliksverwante dienste en huweliksbevestiging
- Kommisaris van ede
|
|
Stof is by CCSA geregistreer, wat hom magtig om ten volle as berader te funksioneer.
| |
dr stof sardius stof, woord, woordbring, evagelisaie, evangelist, biko hospital HF Verwoerd hospitaal, huwelike, marriage, konsultasie, consultation, berading, terapie, therapy, psigiatrie, psycytry, stigma, trauma
|